RECENT CLIENT REVIEWS

Madeleine has such a special talent! She immediately made us feel right at home in front of her lens. She had so much patience and was brilliant with the kids. Thanks Madeleine, adore the beautiful pictures which will now be forever memories to cherish x

AdendorffGesin_D.jpg

Madeleine is absolutely amazing. She took the most beautiful pictures of my little ones birthday. I have very high standards and she captured all the details as well as the moments that are priceless. I can definitely recommend her and will be making my next booking soon.

MyburghVerjaarsdae2020-94.jpg

Dit was so ‘n lekker Photoshoot, so gemaklik en sy is so geduldig! So so soooooo happy met ons foto’s!!!

Willemse Gesin-32.jpg

Duisend dankies Madeleine Maré.

Jy is amazing – die kids wou nie saamwerk nie en nog steeds het jy die ongelooflikste mooi fotos geneem!!!

Jy is so geduldig en het ons almal na supermodelle laat lyk.

Ons familie fotos is by jou geboek vir die volgende 100 jaar.

SwanepoelGesin-4.jpg

Madeleine baie dankie vir so 'n lekker en spesiale familie shoot! Jy was so goed met ons kinders en om dit vir ons almal gemaklik en lekker te maak. Bo-op dit het jy kosbare oomblikke agter jou lens vasgevang wat ons nie eers bewus van was nie. Dankie dat jy so bietjie van ons gesin vasgevang het in 2019, ek beveel jou aan oral waar ek gaan. Ons maak weer so in 2020!

FamilyPhotoshootPretoria.jpg

Madeleine is amazing!!! Syt ons so op ons gemak laat voel, saam ons gelag en het die mooiste kieks vasgevang! Sal jou 1000 keer aanbeveel! Baie dankie!

SistersPhotoshoot.jpg